|
Tel: 012 807 6792 / 3
Hi Heinrich
Hiermee ‘n foto van die meubels soos van jou aangekoop.
Soos jy sien lyk dit pragtig
Baie dankie vir jou uitstekende diens
Groete
Matthys C Hora

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
Heinrich en span,
Die bed is in en dit lyk great! Baie dankie vir al julle moeite. Ons waardeer.
Mooi loop.
Renus.
------------------------------------------------------------------------------------------------------------ ------
Hallo Heinrich.
Weereens baie dankie vir die professionele diens en uitstekende vakmanskap.
Sal weer van julle gebruik maak.
Groete
Gerhard
___________________________________________________________
Dear Info / Janine,
Thank you all for the work you did, the set looks incredible.
Have a great Friday and an even better weekend.
Kind regards,
Mark
____________________________________________________________
Hi Heinrich.
Baie dankie die banke, koffie tafel en kussing lyk stunning!
Dankie Nadia
|
|
|